Boeke
Daar is al vier boeke van my gepubliseer.
Uit die Binneland, Anderkant die Scrap, Op die Agterpaaie en Op die Toneel. Op die Agterpaaie is ook in Engels beskikbaar. Al die boeke is veronderstel om beskikbaar te wees in enige goeie boekwinkel.
Praat gerus met my oor enigiets. Vergewe my net asseblief as ek dalk nie dadelik reageer nie. Ek probeer my bes.